1880 Victoriaanse huis wat sedert die Anglo-Boereoorlog as ‘n hospitaal gebruik is, is ideaal om jou eie besigheid in Sutherland te begin. Die voordeel is dat dit ‘n dranklisensie besit, word tans as ‘n restaurant gebruik. Die hoofvertrek het ‘n besonderse kaggel met hout vloere, ‘n delikate plafon met ‘n klein kelder. Instap koelkamer en pakkamers is in plek. Die groot kombuis met ‘n "extractor fan" wat uitloop na die opwas area met ‘n ekstra badkamer(stort, toilet) Die netjiese gaste badkamers is toegerus vir rystoele. (Sien foto's) Die erf het 'n boorgat en klein dammetjie. Kom kyk self na hierdie besonderse stukkie geskiedenis!
Purchase Price R 995 000
Building Size180.00 m2
Monthly Rates1300.00
Type of PropertyBusiness
Land Size1299.00 m2
Last Updated19 Jun 2026
Bathrooms3.0
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Sutherland!